Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Na stilte, Random Gevaaalikhede

So stil soos dit kan wees na ‘n gevaaalik.comedy Podcast die laaste ding was wat jy gekry het van my. Veral omdat die laaste podcast episode is waar ek my “Dear SA music festival,...

0

Random Gevaaalikhede, vat so Vrydag

Vreemde week hierdie waar jy Random Gevaaalikhede sommer op ‘n Vrydag kry. Verseker nie die ergste ding wat kan gebeur nie, en dit is Vrydag so die naweek is so te sê hier. Dankie...

0

Random Gevaaalikhede voor jy tou opgooi

Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ‘n 5 minute blaaskaans te gee van watookal dit is wat jou so moedeloos maak. Nog nooit hier gewees nie? Deurmekaar? Verstaan nie wat die Random Gevaaalikhede...

0

Random Gevaaalikhede post-vakansie

Vandag is die Maandag waarna 90% van Suid-Afrika se werksmag opgekyk het, vandag is almal terug op kantoor. Laasweek was die week wat net die ouens wie se base regte dose is, weer terug...

0

2017 se eerste Random Gevaaalikhede

Aan die begin van ‘n nuwe jaar is dit lekker maklik om titels vir die Random Gevaaalikhede op te maak. Later, deur die loop van die jaar, raak dit moeilik. Laasjaar het ek meer...

1

Middel-vakansie Random Gevaaalikhede

Baie mense is reeds op vakansie. Ek het my kort vakansie van die jaar gevat van Donderdag tot gister. Dus was daar nie laasweek ‘n tweede Random Gevaaalikhede of Vrydag Bederf nie. Die ekstra...

0

Lag, lag, Random Gevaaalikhede

Voor jy nou af scroll om te sien of ek jou foto wat jy gestuur het vir die Random Gevaaalikhede gebruik het, lees eers hierdie: Jy mag dalk nie die foto in vandag se Random...