Tagged: Random Gevaaalikhede

2

Random Gevaaalikhede laat sak die bloeddruk

Bietjie Random Gevaaalikhede vermaak vir jou, net as jy miskien eerder bietjie wil lag. Ek self kan doen met so bietjie lag. Maak seker om aan te hou jou Random Gevaaalikhede stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com....

0

Met Dinsdag Random Gevaaalikhede

Na gister se Chad Kroeger nuus was ek niks meer lus vir die internet nie. Dus het ek besluit om eerder die eerste Random Gevaaalikhede van die week vir julle te drop op Dinsdag....

0

PK Random Gevaaalikhede

Die PK waarvan ek praat is hier onder, kyk uit vir die video. Dit is nou vir jou ‘n PK. Anders as dit is daar ‘n spul ander content wat die week op gevaaalik.com...

0

Reeks-Random Gevaaalikhede

Dankie aan die wat aanhou om Random Gevaaalikhede te stuur na my toe via Whatsapp (0788452709). Dit laat my lekker lag en dit laat ook ander wat gevaaalik.com besoek lag. Dit is cool dat ons...

0

Cheers, op Random Gevaaalikhede

Smile, wees bly en cheers op Random Gevaaalikhede. Maandag is so te sê verby, ten minste die deel daarvan wat jy moet werk. Nou kan jy doen moet jou tyd wat jy wil. Jy...