Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Neen en neentig Random Gevaaalikhede

“Neen-en-neentig” Dit is hoe my ouma en oupa 99 sê. Hier is nie regtig 99 Random Gevaaalikhede nie. Wel, op gevaaalik.com as jy gaan kyk na al die Random Gevaaalikhede dan is daar seker...

0

Donderdagmiddag Random Gevaaalikhede

Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie,...

0

Ingeprop vir Random Gevaaalikhede

Amper soos ‘n random chat met Jack Parow. Eintlik glad nie soos dit nie. Ek moes net ‘n manier kry om ‘n link in te sit na die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode ‘n chat...

0

Random Gevaaalikhede breek Maandag

Ek het die naweek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd Fokofpolisiekar live gesien by die Injustice 2 Championships Finals, by Weiveld. Ek het dit gemis, nie net live musiek nie, maar...

2

Random Gevaaalikhede laat sak die bloeddruk

Bietjie Random Gevaaalikhede vermaak vir jou, net as jy miskien eerder bietjie wil lag. Ek self kan doen met so bietjie lag. Maak seker om aan te hou jou Random Gevaaalikhede stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com....