Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Net toe jy dink daar is nie meer Random Gevaaalikhede nie

Haha! jy het gedink die Random Gevaaalikhede is ‘n ding van die verlede! Toe nie. Ek moet maar net mooi categorize waar my fucks deesdae gaan. Een van die dae gaan ek iemand ontdek wat kan help met content vir gevaaalik.com. Tot dan gaan ons maar moet deal met die sporadiese dinge wat verskyn uit die blou, soos die Random Gevaaalikhede.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Indien jy nog nie gesien het nie, ek et hierdie magnete gemaak om ‘n vriend uit te help. Al die info oor wie en hoekom ek hom help is hier beskikbaar. Ek verkoop die magnete teen R45 elk en hulle is 8.5cm X 10.5cm groot. As jy een wil koop, drop ‘n comment met jou regte email adres in die comments hier onder, of DM my op Instagram of Facebook. Of email my. Jou keuse. Ek het net 10 van elk laat maak en daar is reeds net so paar van elk oor.

Moet nie dof wees nie, groei jou eie boom. Koop sade met die banner hier bo en kry gratis aflewering enige plek in SA.

Die somer is hier, en die GVLK hempies is net wat jy nodig gaan hê vir die somer. Official GVLK merch is net beskikbaar vanaf komedieshop.com

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *