Tagged: Random Gevaaalikhede

2

Random Gevaaalikhede

Al wat jy nou moet doen is agteroor sit en lag vir die Random Gevaaalikhede. Stuur sommer nou die link na een van jou vriende met WhatsApp, ek weet jy is op jou foon....

0

Random Gevaaalikhede gebeur automaties

Die week se Random Gevaaalikhede is automaties live gemaak vir julle om te sien. Ons is tans besig om die suide van die Krugerwildtuin te verken, en jy kan die trip saam met ons...

0

Middag Random Gevaaalikhede

Baie dinge wat nog geprep moet word, soos ons weeklikse nuusbrief wat more deur die loop van oggend in jou inbox sal land. As jy in die minderheid is en nog nie die nuusbrief...

3

Lag jou kop af Random Gevaaalikhede

Ek moet julle sê, julle raak al hoe beter met julle bydraes vir die Random Gevaaalikhede. Want die foto’s wat julle instuur raak al hoe beter. Ek het so paar keer hardop gelag vir...

0

Leer ken die Random Gevaaalikhede

Ek word baie gevra waarvan hou die gevaaalik.com lesers en luisterraars. Meestal is gevaaalik.com se gehoor Afrikaans ouens tussen die ouderdom van 18 en 35. Ja, daar is baie dames wat ook die site...