Tracy McGregor Playboy Billboard maak golwe
'n Playboy billboard-advertensie met die gevaaalike dame Tracy McGregor op (geklee is in swart lingerie) het golwe gemaak by mense wat hou van grens oor goed wat nie regtig skade aanrig nie.
Blykbaar sou die billboard met 'n sexy foto van Tracy mense van die wal af in die sloot laat donder deur vuil gedagtes in hul koppe te laat opduik. Die feit van die saak is dat al die ou tannies, dominees en preutse kalante wat moan oor die billboard nou net van hul lekker seevakansie af gekom het waar hulle in elk geval almal deur sonbrilletjies gesit en staar het na gevaaalike dames in bikini's op die strand.

Dominee loer vir die pragtige jong dames in die mall as vroulief nie kyk nie. Ou tannies loer na foto's van Ryk Neethling en wens hulle kon cougar speel vir 'n dag. Ouboet sit in die vakansiehuis terwyl almal op die starnd lê en hy kap draties met sy nuwe FHM is die hand asof sy penis hom seermaak . En sussa is besig agter die duine om daardie 17-jarige lifeguard se ore af te vry en sy hand te move na third base, terwyl 'n haai cruise vir sy lunch. Almal maak maar asof dit nie gebeur nie.
Feit van die saak is dat niemand van die karnallies 'n billboard van Tracy McGregor hoef te sien om te doen wat hulle doen of dink wat hulle dink nie. Dit gebeu,r of die billboard daar is of nie. Gelukkig stem die ASA (Advertising Standards Authority) saam en het gesê die billboard kan maar bly. Miskien as ons nie almal so probeer beskerm teen die duiwel se stoute dans (sex) nie en hulle beter opvoed daaroor, dan sal sussa nie oor nege maande moet leer om 'n doek te ruil nie. Just a thought.
Olivia Munn doen ‘n PETA ad
PETA doen nie veel goedin die wêreld nie, volgens my. Hulle is van daardie mense wat like van grens oor goed, net om te grens. Ek is nie een vir jag nie en ek dra ook nie fur nie maar ek sal 'n steak braai. Ek dink dit is seker elke persoon se keuse om te eet wat hy of sy wil. Een ding wat PETA darem doen is om gevaaalike dames te oortuig om hul klere uit te trek vir PETA ads.
Olivia Munn het haar klere uitgetrek om te wys dat sy teen die dra van fur is. Wie is Olivia Munn? Olivia Munn is 'n jong dame wat probeer om 'n famous aktriese te word in Amerika. Sy was al in meeste Amerikaanse geek/nerd ouens se wet dreams gewees want sy was op Attack of the Show op G4. Die program het oor video games en die klas van goed gegaan, onder andere. Blykbaar is video games haar "weak point".
Sy lyk nie sleg in die advertensie vir PETA nie al vermoed ek Adobè Fotoshop (nee dit is nie verkeerd gespel nie, click op die link smart ass) het miskien 'n rol in die foto's gehad. Wat dink julle?


Vrydag Bederf Friday the 13th
Daar is nog net 'n twee dae oor om te stem vir Yolandi Malherbe vir Playboy SA se Playmate of the Year. Hoekom sal jy dit nou nie doen nie? Kyk net na die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf. Sy is een van die coolste girls wat ek die pleasure het om te ken en sy is 'n baie gevaaalike dame. So stem vir haar deur 'n 4 te SMS na 38570. Dit kos jou net R1.50 - dit is fokkol. Of jy kan vir haar gaan stem op die interwebs op Playboy se website. Doen dit en begin die jaar met bietjie goeie karma.
Dit is Friday the 13th. Is daar 'n beter rede om te party? Die naweek begin en die jaar is aan die gang. Vergeet nou maar dat jy nie meer drink nie, want daardie New Year's resolutions hou nooit lank nie. Kank 'n biertjie.
Geniet die Vrydag Bederf.












Stoute Boudjies Fokop
Ja, dit is waar, Stoute Boudjies is laat. Verlede week se Vrydag Bederf was laat. Ek is jammer, maar vakansie fok met mens se planne. But never fear, Stoute Boudjies is here. gevaaalik.com is back. Nog 'n jaar van die gevaaalikste entertainment lê voor vir jou, net hier, vol entertainment, musiek, grappe, snaakse goed, goed wat jou laat dink, podcasts, so paar mooi dames tussen-in en nog vele meer.
Geniet hierdie week se Stoute Boudjies. Môre kry julle so paar intressante posts en ook 'n Vrydag Bederf. Hot damn.












Vrydag Bederf en dis laat
Die Vrydag Bederf is twee dae laat maar ek is seker julle weet dit nou al. Dit is Amsterdam se skuld. Julle sal later in die post oor Amsterdam lees hoekom. Sien dit nou maar as 'n bietjie Vrydag Bederf op 'n Maandag. Nie 'n slegte manier om die week te begin nie.
Geniet die Vrydag Bederf Maandag edition.















Stoute Boudjies vir die arme siele
Vir die arme siele wat die week al by die werk sit. Ek hoop die week se Stoute Boudjies help darem so bietjie om julle beter te laat voel. Ek dink aan julle. As jou baas geweet het wat ek weet sou hy jou die week ook af gegee het. Want die week gaan jy inelkgeval fokol doen, jy is nog in vakansie mode. Eers volgende week gaan jy weer jou normale werk skedule toepas. Kry maar die tyd verby deur al die vorige Stoute Boudjies ook te kyk.
Geniet die week se Stoute Boudjies.









