Vote in ons nuwe Poll
Vir die van julle wat nog nie ons nuwe Poll gesien het nie, kyk regs op jou skerm, heel bo. As jy nie kan besluit vir wie om te stem nie, miskien kan ek help. Ek plaas die dames hier in alfabetiese volgorde, volgens van.

Yolandi be rocking this contest, well done babe……
YOLANDI MALHERBE IS DIE SEXY’STE MEISIE OP AARDE! KLAAR GEPRAAT! VERSTAAN ONS MEKAAR?!