Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies

Hos, al julle gevaaalike lesers. Hierdie week is weereens halfpad en die naweek lê net oor die bult. Ja, van vanmiddag so 12 uur se kant is dit down hill all the way. En wat sal Woensdag nou wees sonder jou weeklikse dosis Stoute Boudjies? Woensdag word nie verniet humpday genoem nie. Hier by gevaaalik.com gee ons jou lekker humps om na te kyk. Maar eers…

Ek lees gister dat die director van die nuwe James Bond fliek ook binnekort SA toe kom om “locations” te scout. Die wêreld begin Suid-Afika duidelik al hoe meer raaksien. Daar is ook die nuus van Oppikoppi “Unknown Brother” wat gister bekend geword het. As jy nog nie weet van die nuus nie, kan jy maar na hierdie artikel kyk wat ek oor Oppikoppi 17 gedoen het. Meer en meer kwaliteit international acts begin nou SA betree – en dit maak elke music fan se hart bly.

Genoeg kak gepraat. Hier is dit waarvoor jy gekom het. Of gaan kom. Whatever. Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *