Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf met tattoo’s

Soos gewoonlik gee ons die lesers wat hulle wil hê. Jaco het gevra vir girls met tattoo’s en ander mense het op Jaco se rug gespring en saam geskree. Dit is Vrydag en dit is tyd vir Vrydag Bederf.

Die naweek is op ons. Dit gaan ‘n goeie naweek wees, ek voel dit in my binneste, in my sinbeen en in my voete wat klaar nie wil stilstaan nie.

Geniet hom.

You may also like...

4 Responses

  1. Jaco GC says:

    Well done chaps!! Bietjie klaar met die poppies! Chicks with tats is hot!!

  2. Stix says:

    Net ‘n plesier Jaco my bra, net ‘n plesier. Keep on spreading the word bra!

  3. LEker FriK says:

    ja fok bra die is mos nou hot en gevaaalik!!!!!!!!

    Well done Jaco… en natuurlik die befokte bra Stix….

    Nou wil ek teels laat smelt!!!

  4. Stix says:

    Thanks Frik. Vertel jou vriende.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *