Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf

Hier sit ons weer op die drumpel van nog ‘n lang naweek. April is nie regtig ‘n maand waar jy kan kla oor te min dae af nie. Nou kan jy ook nie kla oor jy hierdie week nog nie bederf is deur gevaaalik.com nie. Hier is hierdie week se Vrydag Bederf. Ek weet dit maak julle hartjies bly, maar wees so vriendelik om jou liefde te wys deur bietjie te comment hier onder.

As jy op hoogte gehou wil word van Vrydag Bederf of Stoute Boudjies of enige ander ding wat hier op gevaaalik.com verskyn, gaan gerus na ons Facebook Fan Page, gevaaalikdotcom op Facebook, of volg ons op Twitter, gevaaalikdotcom op Twitter.

Lekker naweek. Onthou om daai teëls te fokken smelt op die dansbaan.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *