Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vol lys van Xbox Store Black Friday 2016 specials

Black Friday is die dag van specials, en al is Black Friday die jaar eers op 25 November, begin die Black Friday specials al reeds vandag, 18 November 2016 vir Xbox Gold members.

Edit: Vol lys van specials onder aan die post!

Microsoft het ‘n teaser video release waar daar sprake is vir meer as 50% af op party games vir die Xbox Store se Black Friday Sale. Daar gaan 250 verskillende games op special wees gedurende die Xbox Store se Black Friday sale, so daar sal amper iets wees vir almal om van te kies.

xbox-store-black-friday-2016

Daar is nie net games om te kry teen bargain pryse nie, daar is ook musiek, flieks, TV Reekse wat almal geleenthede gaan gee om jouself ‘n paar Rand te spaar. As jy nie ‘n Xbox Gold subscriber is nie, kan jy ‘n maand Xbox Gold subscription kry op die Black Friday sale vir net $1 (of R14.50). ‘n Baie goeie geleentheid om Xbox Gold te try, en dan terwyl jy jou subscription het vir ‘n maand sommer vir jou die 3 free games ook te kry.

Watter games gaan deel wees van Xbox Store Black Friday 2016?

Soos ek genoem het daar gaan meer as 250 verskillende games wees wat almal discounted prices gaan hê, party met meer as 50% af. Van die games wat in die video hier onder gewys word waaroor ek opgewonde is, is Overwatch, Battlefield 1, Bioshock: The Collection en Gears of War 4. Kyk self die video en laat weet in die comments watter games jy gaan probeer vang op special vir die Xbox Store Black Friday sale.

Onthou om ook by CDKeys.com te gaan loer vir moerse goeie specials, soos Halo 5: Guardians Delux Edition vir net R251.

Xbox One

Xbox 360

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *