Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Systems down Random Gevaaalikhede

My laptop het gister besluit om op te hou charge. Ek sal vandag probeer bepaal of die charger of die laptop die eintlik probleem is. Lyk my ek gaan vinniger vir my ‘n nuwe rekenaar moet aanmekaar sit as beplan. In elk geval, ek kan net soveel doen van my foon af en dinge mag dalk bietjie laat wees hier en daar. Tot ek ‘n nuwe rekenaar uitgesort het.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *