Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en wen Foo Fighters kaartjies

Hierdie is werklik ‘n goeie Vrydag. Eerstens, want môre is Saterdag. Dit is piele, behalwe as jy werk op Saterdae. Dan, kry jy ook die Vrydag Bederf. En bo-op dit kan ons julle nou laat weet dat ons Foo Fighters kaartjies weggee vir die show in Johannesburg. Hoekom sal jy nie die Foo Fighters wil sien nie? Watse tipe asshole hou nie van die Foo Fighters nie? Net iemand se smaak wat verskil, ongelukkig vir hom of haar.

Ons maak volgende week die details vir die kompetisie bekend, so hou die site dop. Of, as jy nou eers die Vrydag bederf sien, dan kan jy nou hier click om in te skryf en jou kaartjies te wen.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20141121

Vrydag Bederf 20141121 (2)

Die eerste twee foto’s is van ‘n local gevaaalike dame. As julle like wat julle sien, los ‘n comment onder aan die post en dan stuur sy miskien vir ons nog so paar.

Vrydag Bederf 20141121 (3)

Vrydag Bederf 20141121 (4)

Vrydag Bederf 20141121 (5)

Ken jy vir Niykee Heaton? Loer hier as jy nie doen nie.

Vrydag Bederf 20141121 (6)

Vrydag Bederf 20141121 (7)

Vrydag Bederf 20141121 (8)

Vrydag Bederf 20141121 (9)

Vrydag Bederf 20141121 (10)

Vrydag Bederf 20141121 (11)

Vrydag Bederf 20141121 (12)

Vrydag Bederf 20141121

Vrydag Bederf 20141121

 

 

You may also like...

5 Responses

  1. Adriaan van der Dussen says:

    Local is nie net lekker nie – dis die beste!

  2. Marco says:

    Neewat jy kan vir haar sê sy het my naweek gemaak. Stuur gerus nog. Sy is ongelooflik. Man as sy nie wil stuur nie sê ons sal vir haar ook stuur. Twyfel net of sy dieselfde plesier daaruit sou kry!

  3. Vian says:

    Gooi – Local is lekker. Jirre in die geval is dit baie lekker!

  4. Jakes says:

    Ja nee sy kan maar baie stuur……Local is Tops

  5. meme says:

    Local is lekker, m0er lekker!! Ek worry net oor haar tanlyne 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *