Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

13Jul/120

Friday the 13th Jaded Ink Vrydag Bederf

Hier by gevaaalik.com bang ons niks, veral nie Fridag the 13th nie. Infact ons vier dit met 'n Jaded Ink Vrydag Bederf. Dit is hoe min van 'n fok ek voel. Dit is Vrydag en die naweek lê voor. More gaan ek en Robbies by Cafe Barcelona wees vir Queens of the Frost Age, kom sê hello.

Thanks ook aan almal wat @gevaaalikdotcom follow op Twitter en vir al die terugvoer en boodskappe, dit is awesome. Dan vergeet ons ook nie van die mense wat ons site se goed deel op Facebook nie, dankie. Jammer dat daar die week geen podcast was nie, maar moet nie bekommer nie. Die gevaaalik.com podcast sal volgende week terug wees met 'n befokte podcast met cool gaste, ek sien uit na die een. Vir nou gaan ons julle maar in die donker hou oor wie die gaste is, maar weet dat julle dit gaan geniet.

Gieniet die naweek en die week se Vrydag Bederf. Soos Kate daar onder sê "That's a wrap!", vir die week...

Soortgelyke gevaaalikhede:

Girls wat foto's van hulself op die internet sit maak jou kak week beter - Vrydag bederf
Vrydag Bederf en Bobby se kruk
Stoute Boudjies - Yolandi Malherbe maak 'n draai

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers