Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede must fall

Hierdie hele #FeesMustFall storie is baie hartseer. Aan die een kant het ons studente wat nie kan bekostig om ‘n behoorlike opvoeding te kry nie, en aan die ander kant het ons onnodige geweld en vandalisme wat gebeur uit pure frustrasie en woede.

Ek stem glad nie saam met die geweld of die vandalisme nie, maar ek en jy weet albei hoe fokken useless ons government is. Hulle luister nie na praat nie. Kom ons hoop dat vredevolle protes sal wees hoe die fees tog fall. Die een ding wat hierdie land van ons kan red is behoorlike opvoeding vir almal, van voorskool tot laerskool, hoërskool en universiteit.

Genoeg depressing shit. Geniet die week se Random Gevaaalikehede.

Random Gevaaalikhede 20151022

Random Gevaaalikhede 20151022 (12)

Random Gevaaalikhede 20151022 (11)

Random Gevaaalikhede 20151022 (10)

Random Gevaaalikhede 20151022 (9)

Random Gevaaalikhede 20151022 (8)

Random Gevaaalikhede 20151022 (7)

Random Gevaaalikhede 20151022 (6)

Random Gevaaalikhede 20151022 (5)

Random Gevaaalikhede 20151022 (4)

Random Gevaaalikhede 20151022 (3)

Random Gevaaalikhede 20151022 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *