Stoute Boudjies

Ek hoop julle het Joe se post gesien oor die Red Hot Chili Peppers se teaser vir hulle nuwe music video. Anthony Kiedis rock ‘n snor vir Snorgustus, en fok as hy dit kan doen, dan kan jy dit ook doen. Want almal weet Anthony Kiedes kry nai dat dit by sy ore uitloop. Kom drink ‘n dop saam met die gevaaalik.com crew by Aandklas Hatfield vir die Snorgustus party.

Ons trek darem nou al by Woensdag. Saterdag gaan ‘n goeie een wees. Braai saam met goeie mense voor ek my gat Ridgeback toe skuif vir Van Coke Kartel se show. Gaan befok te wees.

Goenoeg kak gepraat, hier is waarvoor julle hier is: Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *