Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies nooit sleg nie

Dis tyd. Stoute Boudjies gaan nou jou dag laat beter gaan. Presies wat die dokter voorskryf, as jou dokter gevaaalik is. Stoute Boudjies is soos om te oefen, dit laat jou pols jaag. Nooit ‘n slegte ding nie.

Onthou om ons Superbru pool te join. Al die cool kids het al. Dit gaan pret wees en as ons genoeg mense kry om die pool te join, dan kan ons dalk net so paar mense oortuig om lekker pryse te sponsor. Dit is maklik: Gaan na ons Superbru pool, as jy nog nooit Superbru gespeel het nie register, dan gebruik jy die code om in osn pool in te kom: vierboth. Lekker.

Geniet die week se gevaaalike Stoute Boudjies

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *