Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

777 Vrydag Bederf

666 is van die Duiwel en 777 is vir geluk. Geluk, jy kry vandag Vrydag Bederf. Jy gaan ook die gevaaalik.com nuusbrief ontvang binne die volgende uur, per e-pos, binne die paar minute. Weereens, geluk. Jy was slim genoeg om te gaan subscribe tot die nuusbrief en nou gaan jy ‘n lekker opsomming kry van wat gebeur het op gevaaalik.com sedert die laaste nuusbrief uit is, met links. Slim van jou, want nou hoef jy nie deur die hele website te click om die goed te kry waarvan jy hou nie. Jy click net die link na wat jy like, in die nuusbrief.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Dankie vir almal wat gister die WAT podcast episode geluister het waar ek en Willim gesels. Die episode was vanoggend die iTunes nommer 2 op die Performance Arts category. Kief!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *