Tagged: gevaaalike dames

Carl’s Jr gaan sexy vir The All-Natural Burger 2

Carl’s Jr gaan sexy vir The All-Natural Burger

Carl’s Jr het hulle burgers sexy gemaak met die hulp van die model Charlotte McKinney. Meer spesifiek die “All-Natural Burger”. Gras gevoerde beesvleis, geen antibiotika, geen ekstra hormone en geen steriods. Dus beter vir jou. Veral...

World Cup Gevaaalike Dames 1

World Cup Gevaaalike Dames

Meeste van julle weet reeds dat ek nie groot is op enige sport behalwe MMA nie. Een goeie ding wat die World Cup veroorsaak is Gevaaalike Dames wat hule spanne ondersteun deur lekker te...

Girls in Their Undies vs. Zombies 0

Girls in Their Undies vs. Zombies

Ek geek elke nou en dan uit. Goed waaroor ek uitgeek sluit, Superhero flieks, games, comics en kuns. Wanneer twee van my gusteling goed gekombineer word, soos dames en zombies, dan voel ek dat...

Mila Kunis is Esquire Sexiest Woman 2012 1

Mila Kunis is Esquire Sexiest Woman 2012

Jy gaan waarskynlik die foto’s van Mila Kunis uit Esquire baie op die internet sien die week. Mila is volgens Esquire magazine 2012 se sexiest woman. Ek stem 100% saam vandat Katy Perry met...

Steel Panther – Party All Day 1

Steel Panther – Party All Day

Hair metal doen iets aan die dames. Mötley Crüe en Poison sal getuig daarvan. Hair metal bring die groupie uit in enige girl. Steel Panther het advantage gevat van die phenomenon deur ‘n hair metal...

Stoute Boudjies voor Oppikoppi 2

Stoute Boudjies voor Oppikoppi

Nog net ‘n week voor Oppikoppi! Dit beteken dat jy nog net vandag en volgende week se Stoute Boudjies gaan sien voor Oppikoppi. Ek gaan Woensdag al die pad na Koppi toe aanpak, maar...

Simone de Kock maak die Sports Illustrated cover 1

Simone de Kock maak die Sports Illustrated cover

Weereens bewys ek dat ek ‘n oog het vir die tiepe ding. Ons het so rukkie terug ‘n gevaaalike dame op gevaaalik.com gehad. Die interview met Simone de Kock was awesome en sy was...

Gevaaalike dame – Simone de Kock 2

Gevaaalike dame – Simone de Kock

Dit is ‘n baie lang rukkie vandat ons ‘n gevaaalike dame gefeature het. Simone de Kock is definitief die regte dame om die gevaaalike dame feature terug te bring. Toe ek vir Simone vra...

Star Wars Burlesque 1

Star Wars Burlesque

Hier by gevaaalik.com like van ons nogal die geek goed. Games, Comics, Zombies en allerhande ander geek goed. Star Wars is een van daardie goed. Ons hou ook van gevaaalike dames. Dit is hoekom...