Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

7Sep/120

Steel Panther – Party All Day

Hair metal doen iets aan die dames. Mötley Crüe en Poison sal getuig daarvan. Hair metal bring die groupie uit in enige girl. Steel Panther het advantage gevat van die phenomenon deur 'n hair metal band te begin 20 jaar nadat meeste hair metal bands al ge-overdose het op pussy.

Steel Panther and girls

Hierdie is 'n video van Steel Panther se performance by Download 2012 in Donnington. Jy sal hoor aan die lirieke van "Party All Day" dat hierdie ouens die hair metal leefstyl baie ernstig opneem. Dit is nou as jy kan fokus op die lirieke tussen deur al die girls wat hul tiete uit ruk vir die band. Steel Panther het eintlik 'n groot skerm en kamera man spesifiek om girls wat hul tiete wys  te vang. Great idee.

Dit is seker nie nodig vir my om te sê dat die video NSFW is nie. As jou baas jou dus vang die video kyk en jou wil fire oor jy van tiete hou (fokken belaglik ek weet) dan vat gevaaalik.com geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Ek dink Steel Panther hardloop deur groupies vinniger as wat 'n vettie deur 'n pak Tinkies gaan.

Edit: Youtube is vol droë losers en hulle hou aan die video remove. As die video remove is, laat weet my en ek sal hom probeer vind weer.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Pearl Jam Twenty en hulle nuwe single
Tool - Parabola
Drowning Pool - Step Up

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Steel Panther – Party All Day

  1. Pingback: Steel Panther - Death to all but Metal | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers