Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

7Sep/121

Jaded Ink Vrydag Bederf because boobs

Dit is alweer Vrydag en dit beteken dit is tyd vir die Jaded Ink Vrydag Bederf. Onthou om in te skryf vir ons kompetisie waar jy vir jouself 'n R850 tattoo voucher kan wen.

Ek word baie gevra: "Is gevaaalik.com op Facebook?" Ja ons is, hier is 'n link na ons Facebook page. Ek tweet ook vanaf @gevaaalikdotcom so maak seker om my te follow daar as jy op Twitter is. Ek vra byvoorbaat omverskoning vir my rage tweets, boom tweets, dronk tweets en toilet tweets.

Dames as jy wil foto's instuur aan vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies kan jy jou foto's aan stix[at]gevaaalik.com mail. As jy wil annoniem bly sê net so. As jy nie wil anoniem bly nie goed so, Yolandi Malherbe het nie anoniem gebly nie en kyk waar sit sy nou, sommer in 'n movie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf soos goeie Vrydag
Stoute Boudjies en 1000 artikels op gevaaalik.com
Jaded Ink Vrydag Bederf vir die Nasionale Braaidag

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Jaded Ink Vrydag Bederf because boobs

  1. Naais!
    :-)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers