Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

7Sep/120

Begin jou Vrydag reg met ‘n fail compilation

Soms voel ek dat mens ook net soveel keer kan lag vir 'n fietsryer wat deur sy/haar eie onnoselheid op sy/haar gesig beland. Maar TNL se maandelikse fail compilation herinner my dat YouTube fails ook handig is as 'n gids om beserings te vermy.

My gunsteling bly maar die failed human pyramid en die wraak van die perde. Begin jou Vrydag reg en check dit uit.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kings of Leon - Four Kicks
Dire Straits - Sultans of Swing Live
Die Rope Swing lyk awesome

Posted by Joe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers