Staan op met Random Gevaaalikhede
Ek hoop nie jy het gebuig sodat Maandag jou raps nie. As jy het, eks jammer dat jou hol nou pyn. Gebruik maar die Random Gevaaalikhede as ‘n manier om jouself weer op die been te kry. Die lewe raps ons almal so nou en dan, die belangrike ding is dat jy opstaan en weer probeer. Moet nooit in iemand anders se voetspore volg nie, behalwe in die sin dat jy aanhou opstaan oor die persoon dit ook doen.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Die foto is deur Francois van Coke (Ja, van Van Coke Kartel). Hy het dit vanoggend getweet. Volg hom by @FrancoisVanCoke