Gee my ‘n bier!

“Lois: Oh, my God! You can only play the piano when you’re drunk!
Peter: Now that’s not true! I can also vomit, fall down and make dirty calls to your sister when I’m drunk!”

Behalwe om die effek van alkohol te voel, is daar meer tot bier as wat mens sal wil glo. Byvoorbeeld, om ‘n bier vir jou pel aan te gee is nie bloot net ‘n vriendelike gebaar nie – oftewel, dit behoort nie te wees nie.

Laat die ouens in die video vir jou inspireer om hierdie naweek biere aan te gee met flair (nie swag nie, swag is vir pouste). Alles in die naam van bier!

Op die onderwerp, gaan check die Big House Craft Beer Fest uit, ons gee kaartjies weg vir dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *