Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede is internet grappe

Die beste deel van die internet is dat dit mense ‘n plek gee om hul grappe te maak en deel. Memes is seker die algemeenste manier van humor oordra op die internet. Memes is ook waaruit die Random Gevaaalikhede bestaan. Soms sal jy iets cool of iets sexy ook in die Random Gevaaalikhede sien, maar meestal is dit net memes. Stuur jou memes of foto’s in vir die Random Gevaaalikhede deur hulle te email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Wen die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’. Al wat jy hoef te doen is jou raffle ticket te koop en jy staan ‘n kans!

Loading…

Is jy opsoek na die Stoute Boudjies?

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on


You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *