Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sowing the Seeds: Wen Kaartjies

Dit is nou al lekker koud hier in Suid-Afrika, maar dit is nooit te koud vir ‘n awesome musiek fees nie. Op 24 en 25 Mei 2013 gaan Sowing the Seeds  die five-star Welgelegen Manor Estate oorneem vir goeie musiek en lekker tye. En ons het een paar kaartjies om weg te gee.

Sowing the Seeds 2013

Daar is twee stages en die proformances lyk as volg:

Main Stage

Jeremy Loops, Fruits & Veggies, Dune Rats (Australia), Beach Party, Bateleur, The Stella’s, ISO, Shortstraw, Beatenberg, Albert Frost, Taxi Violence, Hot Water, Matthew Mole en Nakhane Toure.

Electro Stage

Gateway Drugs, Lil Bow, Christian Tiger School, Musical Chairs, Weasel, James Copeland, Doctor Khumalo, Michael Lesar, Liver, Panic Sisters vs Your Own Asian, Sassquatch, Dubmasta China en Andrew the DJ.

Met so ‘n great line-up op die intimate venue gaan dit ‘n awesome belewenis wees. Onthou dit is ‘n eco friendly festival, so bring asb sakke om al jou gemors bymekaar te kan hou en hou die venue skoon. Dinge soos water, swart sakke, toilet papier, pyn pille en iets wat jy as ‘n asblik kan gebruik is nodig. Kaartjies is R250 as jy dit koop by Webtickets.co.za of R300 as jy by die hek koop.

Ok, jy wil weet hoe wen jy kaartjies. Maklik, los ‘n comments hier onder en vertel my watter act jy die graagste wil sien by Sowing the Seeds. Maklik. Jy moet bo 18 wees om in te skryf en die kompetisie sluit Donderdag 17 Mei 2013. Ons besluit is finaal en ons sal nie luister na enige gegrens nie. Gebruik asb jou regte e-mail adres wat jy gereëld check, want dit is hoe ons die wenner gaan kontak.

So waarvoor wag jy? Skryf nou in en wen vir jou en ‘n buddy kaartjies vir Sowing the Seeds. Ek en Soutie sal julle sien daar! Hier onder is ‘Pogo’ van Dune Rats, hulle kom al die pad van Australia om by Sowing the Seeds te speel. Lekker feel good vibes vir Vrydag.

Vir meer info oor Sowing the Seed kan jy hulle website of Facebook Page uitkyk, of jy kan hulle op Twitter volg by @SowingTheSeedSA.

You may also like...

9 Responses

  1. sylvia says:

    Jeremy Loops, ek het hom nog nooit gesien nie en ons het sy nota boekie opgetel by arcade empire en sal dit sommer dan ook vir hom wil terug gee

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @sylvia: Hahaha, awesome!

  3. AlterEgoRon says:

    Dit moet Albert Frost wees. Daai bra kan n kitaar tokkol wat seker 99% van die wereld se kitaar spelers soos Gr 2 laaities laat lyk wat nou net begin het met: “Kitaar Klas Omie: Ok Jannie, speel asb vir my A. Jannie: Ok oom…. trieengnghg. Omie: Ag nee fokkit Jannie, jys kak”

  4. Heinrich says:

    Jis Jeremy Loops sal loop soos stroop! Het die videos gesien maar sal hom so graag live wil sien. En dan virseker Albert Frost! What a champ, mens kan nie genoeg van sy live shows kry nie. Sal dan die elvis pelvis wil losmaak op die electro beatz.

  5. Gert says:

    Ek sal al die fokken bands wil sien. Dit is n goeie line-up van mense wat speel en.

  6. Regardt says:

    Jeremy Loops, die dude is epic goed

  7. Lina says:

    Shortstraw! Bikini weather laat my lyf los voel!

  8. Emily says:

    SHORTSTRAW!!!!!!!

  1. May 10, 2013

    […] Die week los ek julle met die Vrydag Bederf en ons kompetisie om vir jou en 'n buddy kaartjies te wen na Sowing the Seed. Jy kan hier inskryf: Sowing the Seeds kompetisie. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *