Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute BOUDE!

Yes okes, long time no me. Alhoewel hierdie nie dalk enige ou se koppie tee is nie, is dit wel baie ouens se preference… Hier is iets wat ek baie onlangs op ‘n moerse larney beach in Europa gesien het. Someone freed Willy! Ek weet sy het nie die stoutste boudjies/magie/enigiets nie, maar sy het wel moerse baie guts (the pun is for the taking) om in daai bikini te paradeer soos ‘n Victoria’s Secret model. As jy dit nie like nie, kyk weg. If you do, Dunk dat Donut!
image

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *