Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – Before I Forget

Vandag is Vrydag, maar vir een of ander rede vind ek myself in ‘n Slipknot binge. Dit is kwaad, dit is agresief, dit is wreed en dit is great. Dus het ek gedink om bietjie die Slipknot met julle te deel. Niks ernstig soos “The Heretic Anthem” nie. Wat van eerder bietjie “Before I Forget”.

“Before I Forget” is vanaf Vol. 3 The Subliminal Verses, Slipknot se derde vol lengte album. Dit is ‘n great song en die video is ook befok want al die ouens het nie hulle maskers aan wat hulle gewoonlik aan het nie. Tog sien jy nogsteeds nie hulle gesigte heeltemal nie.

You may also like...

3 Responses

  1. October 30, 2012

    […] Corey Taylor se ander band, Slipknot, het wel die Grammy Award gewen in 2006 vir die song "Before I Forget". Die betekenis van die song se naam is ietwat onbekend al het Corey Taylor al gesê dat dit verwys […]

  2. May 2, 2014

    […] is 'n Slipkont en Slayer soort van dag, met so bietjie Rob Zombie tussen in net om dinge lig te hou. Verder is […]

  3. August 2, 2014

    […] jy hoe jy gevoel het toe jy die eerste keer 'n Slipknot song gehoor het? Ek het daardie gevoel vanoggend weer gehad toe ek Slipknot se nuwe song "The […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *