Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

16Aug/120

Podcast met Marcel, Soutie en Stix

Gistermiddag het ons 'n podcast record en meestal gepraat oor Oppikoppi. Daar was so paar ander onderwerpe aan die einde van die podcast, maar Oppikoppi is beslis die main theme. Hier is so paar foto's wat Soutie geneem het en die video waarvan ons praat. Die ding met die groen baadjie aan wat in die boom hang was by ons kamp.

Download die podcast hieronder of jy kan dit op iTunes ook kry. Lekker luister en los gerus vir ons bietjie feedback in die comments section hier onder.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Gevaaalike Podcast #4
Sondag Middag gevaaalik.com Podcast
Podcast met Shadowclub

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers