Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

30Oct/120

Stone Sour – 30/30-150

Na ons podcast nou die dag waar ons gepraat het oor Stone Sour (en hoe kwaad Corey Taylor 'n rustiger Corey Taylor geword het in Stone Sour) het ek weer na so bietjie Stone Sour begin luister. In die podcast mention ek "30/30-150" en Soutie was baie confused oor die vreemde naam van die song.

"30/30-150" kom van die album Come What(ever) May af. Die single het in 2006 'n Grammy Award nomination gekry vir Best Metal Preformance. Corey Taylor se ander band, Slipknot, het wel die Grammy Award gewen in 2006 vir die song "Before I Forget". Die betekenis van die song se naam is ietwat onbekend al het Corey Taylor al gesê dat dit verwys na sy fisiesie mates toe hy 'n tiener was; 30 inch middel, 30 inch broek lengte en 150 pond, sy gewig.

As jy nie Stone Sour ken nie stel ek voor jy kry vir jou die Come What(ever) May of Audio Secrecy albums en leerken Corey Taylor se rustiger kant.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Van Coke Kartel - Dis 'n land video
Metallica toer SA April 2013
Fokofpolisiekar - Dubbel versamel album

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers