Kan jy Vrydag Bederf sê?
Vandag is ‘n Slipkont en Slayer soort van dag, met so bietjie Rob Zombie tussen in net om dinge lig te hou. Verder is daar ook die week se Vrydag Bederf. Al te lekker.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Nog Katy Perry vir jou? Click hier.
Hos Manne die girls wat die fotos in stuur gee hulle name ?
@Franco: Die wat foto’s instuur wil meeste van die tyd annoniem bly.