Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skud die naweek af met Random Gevaaalikhede

Kleef die naweek nog aan jou ook? Soos een van daardie pikkewyne wat in ‘n oliestorting was, dit drup van jou af. Dit is ‘n kombinasie van lui, babbelas, ontrekking en skok wat jou vandag laat voel soos kakkabollie. Die Random Gevaaalikhede gaan jou met bietjie lag heelwat beter laat voel.

Om jou nog beter te laat voel:

Alles in die gevaaalik.com shop is tans op special, tot einde Julie 2017. Na dit sal die hemde weer terug gaan na die normale prys van R250. Jy kan ook jou bestelling plaas deur dit vir my te email na gevaaalikdotcom@gmail.com. Net wat jy soek, watse size en jou adres en dan stuur ek vir jou die EFT besonderhede. Sodra jou hemp oppad is email en vir jou ‘n tracking code. 5-8 dae later behoort jy jou hemp te hê.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *