Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf wat jy gemis het

Dit is nie jou skuld dat jy dit gemis het nie, dit is my skuld, soortvan. Ek is besig met ‘n nuwe YouTube video maak, maar my komper wil nie so lekker saam werk met die video editing nie. Die arme i3 processortjie is eintlik net gemaak vir die internet browse en miskien bietjie woordjies tik. Nie meer nie. Dus moes ek dit hulp van ‘n vriend in kry en al was ek vir ure by sy huis Vrydag, is die video steeds nie klaar nie.

Daarom kan jy nou eers die Vrydag Bederf geniet.

Het jy geweet Jack Parow is ‘n gamer? In die gevaaalik.comedy Podcast episode praat ek met Jack oor gaming.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Click net hier of op die banner hier bo en maak jou AirBnB account en kry R600 af vir jou eerste bespreking.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *