Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rond en rond gaan die Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week nog Random Gevaaalikhede. Laasweek het ek gevra of daar van julle is wat sal verkies om julle foto’s in te stuur via WhatsApp eerder as om dit in te email. Die antwoord was ‘n resounding JA. Dus gaan ek nou werk maak daarvan om ‘n nommer te kry waarna julle foto’s kan WhatsApp, nie net vir die Random Gevaaalikhede nie, maar ook vir die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies.

As jy old school is en like van email kan jy steeds jou foto’s email na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-201720161017-2

random-gevaaalikhede-201720161017-3

random-gevaaalikhede-201720161017-4

random-gevaaalikhede-201720161017-5

random-gevaaalikhede-201720161017-2

Kry jou gevaaalik.com Tokin’ White Guy T-shirt, tans op special vir R250. Stuur net jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com. Normale prys is R280. Ons het ander goed ook vir jou om te koop wat jy hier kan sien. Dankie aan almal wat al hul orders ingekry het, julle help om gevaaalik.com aan die gang te hou. Die beursies is amper uitverkoop en die t-shirts is kort op die beursies se hakke.

randella-beursie-die-luiperd-voor-en-agter

random-gevaaalikhede-201720161017-6

random-gevaaalikhede-201720161017-7

random-gevaaalikhede-201720161017-8

random-gevaaalikhede-201720161017-9

random-gevaaalikhede-201720161017-10

random-gevaaalikhede-201720161017

random-gevaaalikhede-201720161017

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *