Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Merch en Vrydag Bederf

gevaaalik.com Hemde

Na maande se gesoek het ek uiteindelik my hande gekry op T-shirts wat hoë genoeg gehalte is vir gevaaalik.com T-Shirts. Dus stel ons vandag ons eerste twee hemde beskikbaar: Phillip die Pynappel hemp en die Tokin’ White Guy hemp. 50% Polyester, 25% Cotton en 25% Rayon Ultra Soft Knit Fabric. Nie soos die kak hemde wat jy by festivals of music shows koop nie. Die gevaaalik.com hemde sal jou vir jare kan hou. Vir die eerste week is hulle beskikbaar teen R250 per hemp, daarna is die normale prys R280 per hemp.

phillip-die-cool-pynappel-gevaaalik-com-t-shirt

tokin-white-guy-gevaaalik-com-t-shirt

Randella Beursies

Dan is daar ook die Randella Beursies. ‘n Beursie wat dit laat lyk of jy vet zak het, al het jy niks. Normale prys is R250 maar vir die eerste week is hulle beskikbaar teen R200 per beursie.

randella-beursie-die-buffel-voor-en-agter

randella-beursie-die-luiperd-voor-en-agter

Ons het limited hoeveelhede van die hemde en beursies beskikbaar en van ons nuusbrief subscribers (hulle het eerste geweet van die merch) het reeds hulle orders in, so jy gaan moet spring as jy ook ‘n gevaaalik.com hemp of Randella Beursie wil hê. Om jou order te plaas stuur eenvoudig ‘n email aan gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die Vrydag Bederf en dankie aan almal wat reeds orders geplaas het vir gevaaalik.com merch!

vrydag-bederf-20161015-2

vrydag-bederf-20161015-2

vrydag-bederf-20161015-2

vrydag-bederf-20161015-3

vrydag-bederf-20161015-3

vrydag-bederf-20161015-4

vrydag-bederf-20161015-4

vrydag-bederf-20161015-5

vrydag-bederf-20161015

vrydag-bederf-20161015

vrydag-bederf-20161015

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *