Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede want ek mis dit

As ek dit mis dan mis jy dit seker ook. Die Random Gevaaalikhede is weer terug vir ‘n slag. Verskoon maar die gebrek aan gereëlde content hier op gevaaalik.com. Ek doen deesdae maar meestal wat ek wil hier (al is dit soortvan my etos nog altyd hier) en ek doen ook die dinge waarvoor ek betaal word hier. Vir die res, wel, jy weet hoe dit gaan. Die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf het nooit die rekeninge betaal nie. Dit was eenvoudig clickbait om traffic na die site te kry.

Die lewe het skielik te kort geword om goed te doen wat ek nie wil nie, veral as ek nie betaal word daarvoor nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Kersfees is om die draai, en dit beteken jy gaan moet geskenke koop vir ‘n klomp mense. Ek stel voor jy kry vir hulle ‘n t-shirt of ‘n hoody, want almal hou van ‘n t-shirt of ‘n hoody. Kry GVLK hempies en stuff net op komedieshop.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *