Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Red Hot Chili Peppers – Look Around

Die Red Hot Chili Peppers se nuwe video vir die song “Look Around” laat jou presies doen wat die naam sê, look around. Deur jou keyboard se pyl knoppies te gebruik kan jy in die video rond kyk. Nogal ‘n awesome idee. Nou wonder ek net hoe gaan die video lyk op die TV. Check die video vir Red Hot Chili Peppers “Look Around” hieronder.

You may also like...

3 Responses

  1. June 24, 2013

    […] Kiedis (vocals vir Red Hot Chili Peppers) vat nie kak van security guards wat aan hom stamp nie. Ongelukkig wil dit voorkom asof die […]

  2. November 5, 2014

    […] die video en kyk uit vir Flea van Red Hot Chili Peppers, Marilyn Manson, Dita von Teese en nog meer wat guess appearances maak in "Ugly […]

  3. December 6, 2016

    […] verseker ‘n baie vreemde obsessie met California. Veral Hollywood en Los Angeles. Die nuutste Red Hot Chili Peppers song gaan weereens oor die obsessie. Ek moet erken dat ek lanklaas opgewonde geraak het oor iets […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *