Die Antwoord op David Letterman “Late Show”

As jy Vrydagaand Die Antwoord gemis het by Arcade Empire voel ek jammer vir jou. Dit was ‘n fokken gevaaalike show. Kort na die show by Arcade was Die Antwoord op ‘n vliegtuig in die rigting van Amerika. Daar het hulle opgetree op David Letterman se “Late Show”. As jy Die Antwoord nie like nie, dan het jy hulle nog nie live gesien nie.

Hier is die video van Die Antwoord wat “I Fink U Freaky” live preform op die “Late Show” met David Letterman. Aan die einde sê David nogal dat Die Antwoord beter sou wees vir die Superbowl half-time show as wat Madonna hierdie jaar was.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *