Lamb of God – Redneck

Ek luister die afgelope paar jaar allerhande verskillende tipes musiek. Tog is daar een tipe musiek waarvan ek nie kan wegkom nie. Metal. Een van die metal bands waarna ek gereeld luister, is Lamb of God. iTunes maak dit deesdae so maklik om musiek in die hande te kry. Dus toe ek nou die dag bietjie gaan kyk na Lamb of God se website en sien dat hulle nuwe album uit is, moes ek dit dadelik gaan koop – sommer op iTunes.

Lamb of God is hard. Klip-fokken-hard. Nie vir almal nie, maar definitief vir my. Chris Adler is volgens my die beste drummer in metal en Randy Blythe se vocals is amazing. Lamb of God is nie net nog ‘n metal band nie. Binnekort sal julle my review van die nuwe album hier op gevaaalik.com kan lees. Vir nou check maar die video vir “Redneck”. Fokken goed en ook nogal snaaks.

You may also like...

1 Response

  1. September 19, 2013

    […] op die drumming, so die sound is nie great nie. As jy studio Lamb of God wil hoor try "Redneck" hier, die music video is ook snaaks. Of jy kan "Laid to Rest" hier check. Die drumming begin regtig […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *