Random Gevaaalikhede, wees lekker
Ek is moeg. Moeg vir vroeg in die bed wees oor ek vroeg moet opstaan. Moeg vir vroeg opstaan. Moeg vir werk aan goed wat nie eintlik myne is nie. Moeg vir luister na al die gegrens om my wat veroorsaak dat ek ook begin grens. Die lewe is te fokken kort.
Kap maar aan, een dag op ‘n slag. Breek een slegte gewoonte op ‘n slag. Stop giving so many fucks, because you only have a limited number of fucks to give. Stop wasting your fucks on the small and trivial things.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
As jy die foto hier bo click, dan sal hy bietjie groter oopmaak.