Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Iets geleen, iets blou, iets Random Gevaaalikhede

Daardie allerdaagse dinge wat jou laat lag. Die vreemde goed wat jy sien, nie op TV nie maar terwyl jy bestuur oppad werk toe. Daardie is die goed waaruit die Random Gevaaalikhede gemaak is. Miskien is dit iets cool, of iets snaaks en as dit jou laat lag het sal dit ander mense ook laat lag. Jy kan jou Random Gevaaalikhede deel met gevaaalik.com deur dit te stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com en dan kan ons almal saam lag.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20160929-2

random-gevaaalikhede-20160929-2

random-gevaaalikhede-20160929-3

random-gevaaalikhede-20160929-4

random-gevaaalikhede-20160929-5

random-gevaaalikhede-20160929-6

random-gevaaalikhede-20160929-7

random-gevaaalikhede-20160929-8

random-gevaaalikhede-20160929-10

random-gevaaalikhede-20160929

random-gevaaalikhede-20160929

random-gevaaalikhede-20160929-9

You may also like...

3 Responses

  1. Vannhh says:

    Hey Stix iets se my as ek jou browser history gaan oop maak is daar n Fappening search. So wat het jy gedink van J Law se pics, yay or nay?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Sy is vir my ongelooflik hot en natuurlik het ek die foto’s van haar gesien. Stem ek saam met die steel van mense se private foto’s? Nee. Is dit sexual assault as ek na die foto’s kyk? Verseker nie. W24 het my eintlik gevra om ‘n stukkie te skryf, wat hulle toe nie die balls gehad het om te publish nie, toe eindig dit elders op News24 se site op. As jy dit wil lees kan jy dit hier check: http://www.news24.com/MyNews24/Is-the-invasion-of-our-privacy-really-a-feminist-issue-20140902

  3. Vannhh says:

    Thanks Stix, sal bietjie lees. Dis vir my snaaks hoe woorde deesdae hulle definisie verloor. “Assault” klink vir my na n baie direkte aksie. Is kyk na JLaw se fotos assault? Glad nie, in fact ek reken sy moet trots voel oor dit so baie aandag trek, en klink ook vir my asof almal heel impressed was met die goods. Was dit reg om dit te leak? Nee die ou wat dit gedoen het is n doos (n doos wat ek baie dankbaar voor is natuurlik), maar op die einde van die dag is dit net n nudie. Almal het iemand anders al kaal gesien, en die fokkers wat judge gaan kyk self na nudies ook – hypocritical assholes. Huisgenoot sal natuurlik nou Margaret so lank as moontlik in die spotlight wil hou om mags te verkoop, maar let’s be honest, sy was net vir n dag famous want n leaked selfie is nie so bad nie. Daars baie erger goed wat met mens kan gebeur i.e. Kim K en Ray J.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *