Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoog op Stoute Boudjies

Jis, die drug references is ooral. Wat jy jouself moet vra is of jy hoog is op die lewe. Geniet jy dit? Ja, jy kan die high of life elke nou en dan enhance met die hulp van ander highs, maar as jy nie die high of life kan geniet sonder ander highs nie dan het jy ‘n probleem. As jy nie hoog op die lewe nie, wat moet verander dat jy sal hoog wees op die lewe? Doen dit.

Dit is jou taak vir die week: Doen daardie ding wat jou gaan help om hoog te wees op die lewe.

Geniet die weeks se Stoute Boudjies. Net een van die dinge wat my hoog hou op die lewe.

Stoute Boudjies 20150128 (2)

Stoute Boudjies 20150128 (3)

Stoute Boudjies 20150128 (4)

Stoute Boudjies 20150128 (5)

Stoute Boudjies 20150128 (6)

Stoute Boudjies 20150128 (7)

Stoute Boudjies 20150128 (8)

Stoute Boudjies 20150128 (9)

Stoute Boudjies 20150128 (10)

Stoute Boudjies 20150128 (11)

Stoute Boudjies 20150128

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Nice 1

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *