Random Gevaaalikhede Trololololol
Die laaste paar weke kry ek baie submissions vir die Random Gevaaalikhede. Dankie, ek is veral mal oor die eg Suid-Afrikaanse submissions wat ons kry. Die week is die “Sale Price” wiskunde fout en die Mr. Price foto albei local. Om nie eers te praat van die “Navana Hemde” nie.
Keep ’em coming. Stuur jou submission na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com
O, en as jy nie gevaaalik.com like nie, soos die ou, dis ok. Ons sal fine wees met die savages wat ons reeds like!
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Wat jou bar kort is een van hierdie awesome “The Very, very many types of Beer” poster.