Random Gevaaalikhede – Springbok grappe edition
Gister het die Springbokke ‘n nuwe lae punt bereik deur te verloor teen Japan. Dus het talle Suid-Afrikaanse vroue weer vanoggend met blou oë wakker geword. Ja, elke ou wat nie ‘n stokperdjie het anders as voor die kassie sit en kyk hoe ander ouens rugby speel nie, is nou die moer in vir Heineke Meyer en sports kwotas. Gelukkig vir die res van ons is dit alles een moerse grap (lees as Springbok grap), en soos gewoonlik sorg die internet vir die comedy.
Geniet die special editon Springbok Grappe Random Gevaaalikhede.
2 Responses
[…] Springbok memes hier. Hou aan om hulle in te stuur en ons sal aanhou om hulle te post solank as wat dit snaaks is. […]
[…] rugby word eers summier op Heyneke Meyer se afrig-vermoë blameer, want ons almal weet mos die beste spelers en afrigters in ons land sit op die bank en staar oor […]