Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Donker Joker geheime video en Random Gevaaalikhede

Daar is ‘n nuwe Joker fliek oppad. Ek weet wat jy dink:

Ugh, die comic book flieks se ruggies is al bietjie deurgery.

Ek stem saam. Spider-man: Into the Spider-verse en The Lego Batman Movie is loshande die twee beste comic book movies sedert Logan. Wat die weergawe van die Joker anders maak is dat hy een van die donkerder weergawes is. Hierdie Joker is ‘n mislukde stand-up comedian en word deur Joaquin Phoenix gespeel. Ek is in.

Geniet die trailer vir Joker en die Random Gevaaalikhede.

Lopende rekord vir clicks op die advertensies in een dag is 33. Kan ons vandag 34 maak? Click net een.

Loading…

Groei jou eie boom, en begin deur hierdie te lees oor die sade wat jy gaan moet kry.

Koop vir jou ‘n GVLK hempie. Dankie vir die ondersteuning.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *