Miskien is dit Random Gevaaalikhede
Nie miskien nie, die is die Random Gevaaalikhede. Jou versameling van random internet foto’s ingestuur deur gevaaalik.com se lesers. As jy ‘n foto wil instuur, stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com. As jy reeds foto’s gestuur het en dit nie in hierdie Random Gevaaalikhede sien nie, kyk uit in die komende Random Gevaaalikhede. Ek kry die laaste ruk so baie submissions dat ek genoeg het vir ‘n paar weke se Random Gevaaalikhede.
Geniet die Random Gevaaalikhede.