Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees net nice en kry Vrydag Bederf

Vreeslik baie oor en weer gepreek die laaste paar weke. Alles oor ons ‘n die gebeendere van ‘n extinct hominid ontdek het. Nou wil almal maak asof hulle weet wat gebeur het voor ons begin het om ons geskiedenis neer te skryf. Baie mense wil sommer ook maak asof hulle vir ‘n feit weet wat met ons gebeur na ons vrek.

Ek het nuus vir julle:

Niemand weet wat gebeur na jy doodgaan nie, en die wat maak asof hulle weet wat gebeur na jy doodgaan is vol kak. Wat ek jou wel kan sê is dat daar net een reël is: Wees net nice. Moet nie moan en grens nie. Wees net nice, maak nie saak wat jy glo gebeur na jy vrek nie.

Begin hier en wees nice deur die week se Vrydag Bederf te deel met een van die share knoppies hier onder.

Vrydag Bederf 20150917 (2)

Vrydag Bederf 20150917 (3)

Vrydag Bederf 20150917 (4)

Vrydag Bederf 20150917 (5)

Vrydag Bederf 20150917 (6)

Vrydag Bederf 20150917 (7)

Vrydag Bederf 20150917 (8)

Vrydag Bederf 20150917 (9)

Vrydag Bederf 20150917 (10)

Vrydag Bederf 20150917 (11)

Vrydag Bederf 20150917 (12)

Vrydag Bederf 20150917 (13)

Die is Anllela Sagra, en haar Instagram account is nie ‘n slegte een om te volg nie.

Vrydag Bederf 20150917

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *