Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random gevaaalikhede: Scuba Steve uitgawe

Goed en self? Lekker. Deesdae is daar baie dinge wat mens negatief maak. Dinge soos ‘n superior by die werk wat mens hanteer asof jy ‘n dom hond is. Of ‘n vriend wie fokkol doen omdat sy ouers baie ryk is. Eskom. Misdaad. Regstellende aksie. Swak dienslewering. Nkandla. Mannetjies wat in rooi overalls en mynhoede sirkus hou in die parlement. ‘n Stink drein buite jou kombuisvenster. Iemand wat jou kar in ‘n parkeer area krap en dan net loop. Die lys gaan net aan.

Hier is ‘n paar Random Gevaaalikhede wat hopelik ‘n glimlag op jou gesig sal sit. Veral as jy ‘n rekenmeester of prokureur is, shame man.

Boyfriend

Candice

Challenge accepted

Chicken cross the road

I got this Mah nigga

Rebel

Verkyker

Wongs

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *