Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies deur guest editor Stephanie Be

Woensdae is mos die kakste dae. Ek weet nie hoekom mense sê dat Maandag die ergste dag in die week is nie! Vir my is ‘n Maandag ‘n goeie dag – dit is die begin van ‘n nuwe week, ‘n vars begin. Woensdag sit direk in die middel van die week… te ver van die vorige naweek, en te ver van die komende week. Nee man. Sies. So dit maak sin dat daar iets is om na uit te sien! Stoute Boudjies!

Ek doen Topless Tuesday op my eie blog [stephaniebe.co.za], en elke nou en dan doen ek ietsie met boude. Ek is eintlik ‘n groter ‘fan’ van boude as boobs. Vir meeste meisies is jou boobs die boobs waarmee jy gebore is… maar met boude is dit ‘n ander storie. Jy kan letterlik jou gat af werk, en as gevolg daarvan het ek meer respek vir die meisies wat mooi boude het.

Geniet dit! Sê vir my watse boudjies jou gunsteling is op Twitter: @StephanieBe

9 Stoute Boudjies 20141210

8 Stoute Boudjies 20141210

7 Stoute Boudjies 20141210

6 Stoute Boudjies 20141210

5 Stoute Boudjies 20141210

4 Stoute Boudjies 20141210

3 Stoute Boudjies 20141210

2 Stoute Boudjies 20141210

1 Stoute Boudjies 20141210

You may also like...

5 Responses

  1. pisgesig says:

    Beste een in ‘n lang tyd – sonder fieterjasies, net pure boudjies

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: fieterjasie? Verduidelik asb. Ja, ek weet wat die woord beteken, ek sien net nie wat jy sien as fieterjasie nie.

  3. pisgesig says:

    Fieterjasies soos duckfaces, iphones en tattoos 🙂
    Ja ek sien daar is tattoos, maar dis baie meer subtiel. Die boudjies is centre stage.
    Dis nou my opinie natuurlik, fok almal anders s’n ;>

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ok cool. Thanks man. Sal dit in gedagte hou in die toekoms.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *