Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede post-vakansie

Vandag is die Maandag waarna 90% van Suid-Afrika se werksmag opgekyk het, vandag is almal terug op kantoor. Laasweek was die week wat net die ouens wie se base regte dose is, weer terug op kantoor moes wees. Vandag moet almal terug op kantoor wees, want elke baas is ‘n doos. Die Random Gevaaalikhede is hier vir jou om vyf minute te vat om te ontspan.

Aan almal wat aanhou foto’s instuur vir die Random Gevaaalikhede via WhatsApp (stuur jou foto na 0788452709), dankie.

Sterkte by die werk vandag en geniet die Random Gevaaalikhede.

Elke T-shirt het ‘n storie en in my nuwe YouTube video kyk ek na 7 van my gunsteling T-shirts. Onder andere ‘n Ramones hemp, twee Nirvana hemde en ‘n Van Coke Kartel hemp.

Bestel vir jou ‘n gevaaalik.com hemp deur jou naam, adres en hemp size te email na gevaaalikdotcom@gmail.com, en ek laat weet jou waar om jou geldjies te betaal en wanneer jou hemp gestuur word.

Na ‘n groot vakansie is almal maar so bietjie platsak. Begin 2017 deur te spaar op jou versekering. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie wat tien teen een aansienlik goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *